Bek-en-klouseer druk vleiswaardeketting al hoe verder

Loading player...
Elzette Boucher-Kruger gesels met Roelie van Reenen, hoof van voorsiening by die Beefmaster Groep, wat waarsku die bek-en-klouseerkrisis bedreig die hele rooivleiswaardeketting - van primêre produsente tot abattoirs en voerkrale.
18 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min