OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,673 Episodes
4820 – 4840

VL sê oor grenshofsaak

Vrystaat Landbou (VL) se Dan Kriek en Henk Vermeulen sê hulle gaan nie handdoek ingooi ná hofuitspraak oor Lesotho-grens.
6 Oct 2017 7AM 1 min

Wat wil verbruikers eet?

Landbou-ekonoom Frikkie Maré gesels met Pieter Möller oor verbruikers se behoeftes en voorkeure.
5 Oct 2017 9AM 1 min

Vrystaat Landbou het groot planne

Vrystaat Landbou- president, Dan Kriek, gesels oor VL se beplande nuwe struktuur en die maatskappy wat in die toekoms vir die organisasie gaan moet geld maak.
5 Oct 2017 8AM 5 min

Die armoedeprobleem

Politieke ontleder Theo Bekker gesels met Pieter Möller oor die armoedeprobleem wat vererger.
5 Oct 2017 8AM 5 min

'Daar is goeie grondhervormingsplanne'

Agbiz- uitvoerende hoof, John Purchase, sê die regering moet eerder erns maak van die Nasionale Ontwikkelingsplan en sinvolle grondhervormingsmodelle wat reeds op die tafel is.
3 Oct 2017 1AM 3 min

Kosproduksie in Afrika

Landbou-ekonoom Kobus Laubscher gesels in sy Donderdag-praatjie oor voedselproduksie op die vasteland.
29 Sep 2017 8AM 4 min
4820 – 4840