OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,673 Episodes
4800 – 4820

Wat gaan Johannes Moller nou doen?

Johannes Moller, wat nege jaar as Agri SA-president gedien het, gesels oor sy nuwe rol by die maatskappy Agri SA Enterprises.
16 Oct 2017 12PM 1 min

'Vat hande en sê vir die politici wie werk nou eintlik vir wie'

Die politieke ontleder en skrywer, Nompumelelo Runji, het op die onlangse Senwes-Toekomsfokusdag op Nampopark aan boere gesê plattelandse gemeenskappe moet hande vat en dit is tyd dat gemeenskappe saam vir politici en dorpsleiers laat verstaan hulle werk vir die gemeenskap, en nie andersom nie.
11 Oct 2017 8AM 6 min

Vleisveiligheid verskerp

Pieter Möller gesels oor die landboudepartement se konsepdokument vir veerekordhouding en die nuwe vleisinspeksie-skema.
9 Oct 2017 1AM 1 min

Agri SA hou vandeesweek kongres

Agri SA-president, Johannes Moller, gesels oor hulle kongres wat Donderdag en Vrydag in Muldersdrift gehou word.
9 Oct 2017 1AM 3 min
4800 – 4820