OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,612 Episodes
460 – 480

Plaagdoders steeds onontbeerlik vir voedselvoorsiening

Elriza Theron, woordvoerder van CropLife SA het die belangrikheid van plaagdoders in moderne landbou uitgelig, maar ook gewaarsku oor die noodsaaklikheid van verantwoordelike gebruik. Sy het aan OFM Agri se Robyn Schutte verduidelik dat wêreldwyd tot 40% van gewasse verlore gaan weens peste en siektes en dat plaagdoders krities is…
25 Nov 2024 10PM 6 min

Minister gee jongste oor gif debakel

Ondersoeke is nog hangend, maar dit blyk of die gifstof wat vir siekte en dood van kinders regoor die land verantwoordelik is, al jare reeds onwettig is vir gebruik in die land. Landbouminister, John Steenhuisen het verlede week op ‘n mediakongres vertel wat die stand van sake is met die…
25 Nov 2024 6AM 4 min

2024 Jongboer vertel sukses is spanpoging

2024 se Jongboer van die Jaar, Dwayne Kaschula van Maclear in die Oos-Kaap, vertel OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, meer oor sy boerdery en wat die erkenning vir hom beteken…
24 Nov 2024 4AM 3 min

Landbousektor lê Toyota SA na aan die hart

Toyota SA se eerste klante in Suid-Afrika was boere en die maatskappy gaan vandag voort om die volgende generasie landbouers te ondersteun met die Jongboer, New Harvest en Communal Farmers Association toekennings. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met Toyota SA HUB, Leon Theron gesels.
24 Nov 2024 4AM 3 min

Jongboer-finaliste topklas boere

Prof. Carlu van die Westhuizen van die SUT in Bloemfontein, wat die sameroeper van die paneel beoordeelaars by die Toyota AgriSA Jongboer van die Jaar kompetisie is, meen as hulle vanjaar die name in 'n hoed gegooi en getrek het, kon hulle steeds 'n waardige wenner aanwys. Die kompetisie was…
24 Nov 2024 3AM 3 min

Skaapkuddebestuur & wolnuus

Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapkuddebestuur, vandag praat hulle oor veld evaluering en groeikragtigheid; en Zinanda Geyer het die jongste vanaf die wolkantoor…
21 Nov 2024 10PM 5 min

Chris Derksen - Vleispryse

Chris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 20 November…
20 Nov 2024 10PM 1 min

AMT dr. Johnny van der Merwe - Vleispryse

Daar's goeie nuus vir veeboere met meeste pryse soos kalf, lam, wol, asook varkvleis wat oor die afgelope week gestyg het. AMT ontleder, dr. Johnny van der Merwe vertel die nasionale gemiddelde speenkalfprys het gestyg vir kalwers tussen 200 en 250 kilogram en staan nou op R33.62 per kilogram.
19 Nov 2024 10PM 5 min

Boosting calving success: Strategies for cattle farmers

Improving the outcome of calving season is critical for cattle farmers as it directly affects herd health, productivity and profitability. Thapelo Kgosi Ramokala of the Beefmaster Group shares some practical strategies to enhance success during this important time.
19 Nov 2024 10PM 9 min

Miniatuur muile

Die donkie is ‘n wonderlike ding, maar ‘n miniatuur muil soveel te meer. Benewens die bekende en gewilde miniatuur perde en donkies, word daar ook deesdae met miniatuur muile geteel. Een van die uitstallers by vanjaar se NAMPO Alfa vertel meer…
18 Nov 2024 10PM 1 min

Wat beteken S&P-gradering?

Die kredietgraderingsagentskap S&P het Vrydag die vooruitsig vir Suid-Afrika se gradering aangepas van stabiel na positief. ‘n Ekonoom verbonde aan die Noordwe Universiteit, Waldo Krugell, verduidelik dit is nog nie ʼn opgradering nie, maar ʼn beweging in daardie rigting…
18 Nov 2024 10PM 1 min

Boosting calving success: Strategies for cattle farmers

Calving season can make or break herd productivity for cattle farmers. OFM Agri's Robyn Schutte talks to King Ramokala, an animal health specialist at Beefmaster Group, about the importance of proper management, from vaccinations and parasite control to maintaining a healthy body condition score…
18 Nov 2024 10PM 6 min

Ekonomiese druk laat boere knyp: ‘Verbruiker bly alfa en omega’

Suid-Afrika se landboubedryf bevind hom in ’n uitdagende posisie weens die swak ekonomiese toestande en verbruikers wat al hoe minder kan bekostig. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Roelie van Reenen, voorsieningskettingbestuurder by die Beefmaster-groep, oor aanpassings wat produsente moet maak om die mas op te kom.
17 Nov 2024 10PM 5 min
460 – 480