NUTRI Feeds-lekke: beplan strategies

Loading player...
Boere moet wegbeweeg van ’n reaktiewe benadering tot lekaanvulling en eerder strategies beplan, veral met die wisseling van seisoene. Só sê Phillip Lee, tegniese verkoopsbestuurder vir herkouers by NUTRI Feeds. Isabel van Tonder het met hom gesels…
7 Aug 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min