Stil helde van soek en reddingspogings in Suid-Afrika

Loading player...
Die nood en reddingsorganisasie SARZA, meer bekend as Search and Rescue is een van daardie instellings wat in stilte, met toewyding en professionaliteit lewens red.
3 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min