OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,612 Episodes
480 – 500

Analise oor plaasaanvalle en moorde

Johan Gunter gesels met dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou, oor ‘n analise oor die plaasaanvalle en moorde die laaste 10 jaar in die Vrystaat en hulle praat ook oor die opskerp van veiligheid en paraatheid vir boere tydens die feestyd.
17 Nov 2024 10PM 7 min

Skaapsake

Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor kuddebestuur by skape en Zinanda Geyer het die jongste vanaf die wolkantoor…
14 Nov 2024 10PM 4 min

Chris Derksen vleispryse

Chris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 13 November…
13 Nov 2024 10PM 1 min

Ficksburg: Die kersie op Oos-Vrystaatse koek

Kersietyd is een van die hoogtepunte van die jaar vir die Oos-Vrystaat, en met die begin van die seisoen bring die kersiebedryf nie net vars vrugte nie, maar ook ’n waardevolle ekonomiese inspuiting vir die hele streek. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Frieda Kruger, van Bloukruin Boerdery, oor…
13 Nov 2024 10PM 4 min

Wanopvattings oor varkvleis

Die onlangse NAMPO Alfa ekspo is deur verskeie bedrywe ingespan om die publiek op te voed en te help om verkeerde opvattings uit die weg te ruim. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het van een van die uitstallers gesels…
12 Nov 2024 12AM 1 min

Wat kan produsente uit Suid-Afrika se geskiedenis leer?

Wat kan produsente uit Suid-Afrika se geskiedenis leer om te help vorentoe kyk na wat nou van belang is? Prof. Nick Vink van die Stellenbosh Universiteit het by die onlangse AgriSA-kongres vertel hoe landbou deur vier groot veranderings gegaan het in die laaste eeu…
12 Nov 2024 12AM 1 min

ESG moet aangepas word om prakties te werk in SA

ESG, die sogenoemde omgewings-, maatskaplike en regeringskonsep wat ál meer op die voorgrond tree wat voedselproduksie betref, word veral deur Europa en Amerika gedryf, maar sal vir toepassing in Suid-Afrika aangepas moet word. Voorsitter van die AgriSA Sosiale Etiek- en Transformasiekomitee, dr Kathy Hurly, het by die onlangse AgriSA kongres…
11 Nov 2024 12AM 4 min

OVK-skaapsake: wenke en wolnuus

Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapgesondheid en Zinanda Geyer het die jongste vanaf die wolkantoor…
7 Nov 2024 10PM 5 min

Hulp nodig vir Kenhardt-boere

Die voortslepende droogte het reeds talle Noord-Kaapse produsente op hul knieë gedwing en boere in veral die Kenhardt-distrik is in ‘n benarde posisie. Bring Hoop se Chris van Beljon vertel hoe bystand gelewer kan word. Om met Chris kontak te maak: Whatsapp 082 961 6620.
7 Nov 2024 10PM 1 min

Chris Derksen vleispryse

Chris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig, 6 November…
6 Nov 2024 10PM 1 min

10 punte vir plaasveiligheid oor feesttyd

Die feestyd kom al nader en plaasveiligheid is weer onder die vergrootglas. Johan Gunter gesels met Vrystaat Landbou se dr Jane Buys, wat tien punte het om na te gaan vir veiligheid…
4 Nov 2024 10PM 6 min
480 – 500