Sindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, unpacks the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapkuddebestuur, vandag praat hulle oor kraaldissipline en vashou en hantering van die skaap.
‘n Gebalanseerde strategie en konsolidasie het daartoe bygedra dat die Senwes-groep te midde van ‘n uitdagende landbou-siklus bevredigende tussentydse resultate kon bekend maak. Vir die ses maande tot en met 31 Oktober het die groep ‘n omset van R 7 177 miljoen rapporteer met ‘n wins na belasting toeskryfbaar aan…
In die vierde van ons reeks jaaroorsigte, gesels OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, met die HUB van die Rooivleisprodusente Organisaie, dr. Frikkie Maré…
Die landbousektor in Suid-Afrika het in 2024 verskeie uitdagings die hoof gebied, maar het ook weereens sy veerkragtigheid en volhoubaarheid bewys. Dr Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Graan SA, kyk terug op sy eerste volle jaar in sy amp en deel Graan SA se Kersboodskap en vooruitsigte vir die komende…
Die Agbiz/IDC landbou-sake-vertroue-indeks het met 10 punte van die derde tot vierde kwartaal gestyg. Dit is die tweede opeenvolgende verbetering en plaas die indeks op sy hoogste vlak sedert die tweede kwartaal van 2022. Agbiz hoof-ekonoom, Wandile Sihlobo, vertel wat tot hernude optimisme gelei het…
Die landbousektor kan ’n sleutelsektor wees om Suid-Afrika se jeugwerkloosheidskrisis aan te spreek, maar dit sal vereis dat belanghebbendes in die bedryf nou saamwerk en gerigte ondersteuning bied. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Van der Byl Roux, korporatiewe strategiespesialis by Al Mabroor Projects hieroor…
In die eerste van ‘n reeks jaaroorsigte, gesels OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger met AgriSA hoofbedryfsbeampte, Jolanda Andrag…
8 Dec 2024 10PM
5 min
420 – 440
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.