
Mosdene Boranbul behaal R2m op veiling
Loading player...
Die eerste produksieveiling van Mosdene Boran het onlangs plaasgevind. Johan Gunter gesels met die eienaar van Mosdene Boran, Jaco vd Walt oor die Boranbul Odysseus, wat tweemiljoen rand op die veiling behaal het.