Skaapbestuur: Vroegspeen van lammers en wolnuus

Loading player...
Johan Gunter gesels verder met John Melville oor die vroegspeen van lammers en die voordeel daarvan en Dawie Killian met die nuutste van die OVK-wolkantoor.
22 Aug 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min