OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,610 Episodes
400 – 420

OVK Wolmarkverslag 8 Jan 25

Die Suid-Afrikaanse wolmark het die jaar op 'n meer positiewe noot, begin waarskynlik weens 'n verswakking in die Rand/Dollar wisselkoers. OVK se Zinanda Geyer het meer…
9 Jan 10PM 2 min

Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 5

Die OFM Agri Uur deel belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster HUB van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel vyf van die gesprek handel oor finansiële kapitaal…
9 Jan 8AM 4 min

2025 Voorskou: SAPV

Die Suid-Afrikaanse Pluimvee-organisasie hoop dat 2025 ‘n jaar van groei sal wees ná ‘n paar jare van herstel. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met die hoof van die braaikuiken-afdeling Izaak Breitenbach gesels…
8 Jan 10PM 3 min

Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 4

Die OFM Agri Uur deel belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster HUB van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel vier van die gesprek handel oor ‘n rigdokument wat deur die familie moet opgestel word…
8 Jan 10PM 4 min

2025 Voorskou: NUTRI Feeds

NUTRI Feeds se Jaco Smit gesels met OFM inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger oor vooruitsigte vir 2025…
8 Jan 10PM 1 min

Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 3

Die OFM Agri Uur deel belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster CEO van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel drie van die gesprek brei verder uit oor redes waarom familieboerderye faal…
7 Jan 10PM 4 min

AMT Vleisprystendense

AMT se Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste lewende hawe en ander pryse deur…
7 Jan 10PM 4 min

AMT Graanmarkoorsig

AMT se Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
7 Jan 10PM 3 min

Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 2

Die OFM Agri Uur deel oor die volgende week of twee belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster CEO van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel twee van die gesprek handel oor redes waarom familiebesighede faal…
6 Jan 10PM 4 min

Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 1

Die OFM Agri Uur deel oor die volgende week of twee belangrike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster HUB van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Hier is deel 1 ter inleiding…
5 Jan 10PM 3 min

2025 Vooruitskou: "Krag van sektor in verhoudings" - AgriSA

Ten spyte van uitdagings, heers daar optimisme oor groeigeleenthede en strategiese planne om kernprobleme in die landboubedryf aan te spreek. Jolanda Andrag, die hoofbedryfsbeampte van AgriSA, deel haar insigte en verwagtinge vir 2025.
5 Jan 10PM 7 min

Hulp beskikbaar aan boere in nood

Boere in sekere dele van die land gaan steeds gebuk onder uiters uitdagende omstandighede te midde van voortslepende droogte en ekonomiese druk. Volgens ds. Kobus van Tonder, voorsitter van die NG Kerk se taakspan oor gemeenskapsversorging, is die situasie vir baie boere emosioneel en finansieel ondraaglik.
19 Dec 2024 10PM 11 min

Geestesgesondheid: Práát voor dit te laat is

In ’n samelewing waar manlikheid dikwels deur onwrikbaarheid gedefinieer word, breek Dean en Carla Barnard die swye oor geestesgesondeheid met hul eerlik en hoopvolle storie. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hulle gesels.
19 Dec 2024 10PM 21 min

Senwes: 2024 ’n jaar van herskikking en hoop

Die hoof uitvoerende beampte van die Senwes-groep, Francois Strydom gee ’n oorsig van die uitdagings en suksesse wat die landbousektor in 2024 ervaar het. Hy bied ook waardevolle insigte oor hoe die sektor vorentoe kan beweeg en deel ’n spesiale boodskap van dankbaarheid en hoop vir die feestyd.
18 Dec 2024 10PM 16 min

AMT Vleisprystendense

AMT se Dr Johnny van der Merwe gee die jongste lewende hawe en ander pryse deur.
17 Dec 2024 10PM 5 min
400 – 420