Dis veldbrand-tyd, Johan Breytenbach gee wenke oor optrede en voorkoming in die geval van 'n veldbrand.

Loading player...
Johan Gunter gesels in die tweede deel van sy gesprek met Johan Breytenbach van MAFPA oor wat 'n mens moet doen in geval van 'n veldbrand en die voorsorg wat getref moet word om veldbrande te verhoed.
8 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min