Dr Bobbie van der Westhuizen, Hoofbestuurder van SA Stamboek gesels oor prestasiemeting.

Loading player...
Met die oog op Nampo Alfa wat in Oktober maand plaasvind, gesels Isabel van Tonder met Dr Bobbie van der Westhuizen, Hoofbestuurder van SA Stamboek oor Prestasiemeting.
9 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min