OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,657 Episodes
2900 – 2920

Agri-Uur Stephan Nel 8 September

John Deere promises a virtual experience of a life time #NampoVirtual2020 ​John Deere Africa, as a broader company, but also on the continent itself, has always been history makers and this year is no exception, especially during the first ever Nampo Virtual Expo. Stephan Nel, marketing manager at John Deere…
7 Sep 2020 11PM 5 min

Agri-Uur Estelle Steenkamp

#Droogte Vroue van die Middelpos-gebied se koekies kry groot aftrek 'n Groep ywerige vroue van die Suidwes Roggeveld-landbouvereniging by Middelpos in die Noord-Kaap bak heerlike koekies dat dit bars. Dit is deel van die Hartklop Hoop koekie-projek wat van stapel gestuur is om aan boere, wat swaartrek weens die voortslepende…
7 Sep 2020 11PM 6 min

Agri-Uur 8 September Nicol Jansen

#Agrink pak uitdagings nasionaal aan namens sy lede Die rol van 'n georganiseerde struktuur in landbou is nou meer as ooit tevore van groot waarde. Dit is noodsaaklik vir boere om deel daarvan te wees. So meen Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, wat glo dié organisasie en sy grondvlakstruktuur…
7 Sep 2020 11PM 6 min

Agri-Uur 8 September Wandile Sihlobo

.As usual on the Agri Hour, brought to you by John Deere, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest…
7 Sep 2020 11PM 4 min

Agri-Noordwes trots op sy aktiewe landbouverenigings

Agri Noordwes is 'n landbou-organisasie wat stewig gewortel is in a wat se hele struktuur oor 'n lang tydperk opgebou en versterk is. Die sukses van 'n organisasie soos dié wat 'n affiliaat is van Agri SA se krag lê in landbouverenigings. Agri-Noordwes se president, Willem De Chavonnes Vrugtm sê…
6 Sep 2020 11PM 6 min

Agriculture is the way to go, says young law graduate

Agriculture is a crucial sector ensuring food security for millions of generations. This fact needs to be taken into account by those people who are of the opinion that agriculture is only a platform for people who have failed making it in other sectors. Nthabiseng Kgobokoe, a 33-year-old farmer from…
6 Sep 2020 11PM 6 min

Agri-parks hold challenges, Didiza

Mechanization remains a challenge facing women in agriculture. This includes agri-parks which was implemented by government to deal with this challenge, but when it comes to these parks there are also some obstacles. This is according to the minister of agriculture, land reform and rural development, Thoko Didiza, who was…
6 Sep 2020 11PM 6 min

Jou week in Landbou deur OFM

Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Christal-Lize Muller lig nou die hoofstories op OFM vandees week uit…
4 Sep 2020 2AM 4 min

Veilingspryse vir vee styg steeds, verkopers glimlag breed

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
2 Sep 2020 11PM 2 min

#AgriSA positief oor landelike veiligheid

Agri SA is positief oor die verandering wat nou ervaar word ten opsigte van landelike veiligheid in die land. Dié organisasie waarsku egter dat gemeenskappe in dié verband nie hul hoop op 'n onmiddellike verandering moet vestig nie. Hulle moet steeds waaksaam wees op plase en hulself voorberei op moontlike…
2 Sep 2020 11PM 4 min

Agri-Uur 2 September Chantelle Erwee Zoetis

Zoetis se Clarifide protefeulje van genomiese toetse waardevol vir suiwelboere Die multinasionale dieregesondheidsonderneming, Zoetis, se Clarifide-portefeulje van genomiese toetse vir suiweldiere is van groot belang . Dit kan 'n ondersteunende rol speel en produsente in staat te stel om diere met 'n verhoogde gehalte vir 'n verskeidenheid eienskappe baie vroeg…
2 Sep 2020 2AM 6 min

Agri-Uur 2 September Danie Odendaal

Tree voorkomend op teen longontseking in skaapkuddes Bloutong, is 'n insekoorgedraade siekte wat baie probleme veroorsaak in skaapkuddes. Daarom moet boere nou voorkomend optree met inentings daarvoor. Dr. Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, sê ander siektes wat kan voorkom dié tyd van die jaar is nie seisoenaal verwant nie,…
2 Sep 2020 2AM 4 min

Agri-Uur 2 September Thoko Didiza

Justice needed for women in agriculture , says Didiza The economic campaign for justice to women needs to be expressed in the land and agricultural sector. The Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development is looking at addressing the issue to enable women to stand shoulder-to-shoulder with men. This…
2 Sep 2020 2AM 6 min

Global grains market might be well supplied, but look out for price increases

As usual on the Agri Hour, brought to you by John Deere, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest…
31 Aug 2020 11PM 6 min

Die projek, Boks-voer-vir-'n-Boer, kom uit 'n boervrou van Mpumalanga se hart

Die projek-Boks-voer-vir-'n-Boer is van stapel gestuur nadat 'n inisiatief van dié aard in die hart van 'n boervrou van Mpumalanga gegroei het. Elria Steinberg, van 'n plaas tussen Hendrina en Carolina, se behoefte om hulp aan boere in die droogtegeteisterde Namakwaland en veral die Calvinia-gebied te verleen, het só sterk…
31 Aug 2020 11PM 4 min

Die Veeplan-projek ​is waardevol vir produsente se kuddegesondheid

Die Veeplan-projek, waarby dr. Danie Odendaal, 'n bekende in veeartsgeledere, fokus op beplande gesondheid en produksiebestuur is baie belangrik, veral omdat siektebeheer in Suid-Afrika relatief buite beheer is. Odendaal, ook die direkteur van Veearts Netwerk, sê dié projek is van stapel gestuur in samewerking met Sussex-telers. Dit is daarop gemik…
31 Aug 2020 11PM 5 min
2900 – 2920