Agri-Uur: 4 Maart, dr. Jane Buys

Loading player...
Die Vrystaat het die hoogste getal plaasaanvalle van al die provinsies gehad, soos wat weerspieël word in die onlangse derde kwartaal se misdaadstatistieke van 2020/21. Dr. Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Lanbou (VL), sê die syfers toon ‘n toename van 53,85%.
3 Mar 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min