Agri-Uur: 2 Maart, Gert Engelbrecht

Loading player...
‘n Namakwalandse skrywer in die Noord-Kaap verkoop van sy boeke om boere wat geraak word deur droogte te help. Gert Engelbrecht, wat ook bekend is as Gert Sarrisam, sê hy het hierdie inisiatief begin omdat hy weet hoe dit voel om deur erge droogte geraak te word.
1 Mar 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min