Agri-Uur: 5 Maart, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n effense styging getoon. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê hierdie styging kan toegeskryf word aan die verswakking van die Rand, asook die navolging van die sywaartse beweging van die Australiese mark.
4 Mar 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min