Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Vrystaat moedig inwoners aan om ‘n tjoppie te braai vir erfenisdag. Die voorsitter van die organisasie in die provinsie, Gielie Nieuwoudt, het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels oor hoe vleispryse in die provinsie lyk en inisiatiewe wat die RPO van stapel gestuur het om…
The reality of climate change is experienced all around the world and climate smart farming is important if we want to continue producing food. This was discussed when the editor of Landbouweekblad, Chris Burges, spoke to senior researcher at the Agricultural Research Council (ARC), Michiel Scholtz. The duo spoke about…
Die landbou-organisasie Vriende van Landbou hou eerskomende Sondag ‘n virtuele nagmaal op hulle Facebook-blad. Hierdie nagmaal is vir landbouprodusente sowel as verbruikers. Gerhard Kriel van dié landbou-organisasie het met OFM-nuus gesels oor wat die tema van die nagmaal is en wat mense kan verwag tydens hierdie virtuele diens. Hier is…
Die probleem met sommige inwendige parasiete is dat dit nie gesien kan word nie. Dit is volgens veearts Faffa Malan. Malan het tydens een van Nampo Virtueel se programme gepraat oor verskillende tipes inwendige parasiete en hoe dit die dier kan beïnvloed. Hier is dr. Malan…
Die organisasie, Vriende van Landbou, het onlangs ‘n besonderse toep van stapel gestuur. Die toep, genaamd Posduif, is ‘n GPS-opsporingsplatform wat individuele in staat stel om hul familie- en gemeenskapslede tydens spesifieke geleenthede en situasies op te spoor. Gerhard Kriel van dié landbou organisasie sê die toep stel mense in…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as local agricultural markets, brought to you by John Deere. Sihlobo also provides more information about the latest developments…
Hierdie tyd van die jaar word gewoonlik gekenmerk deur brande wat duisende hektare en eiendomme kan verswelg indien geen voorsorgmaatreëls getref word nie. Hoofbestuurder van die Vrystaatse sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV), Johann Breytenbach, sê hulle het die afgelope naweek sowat 21 brande in die Oos-Vrystaat bestry. Hy het met OFM-nuus gesels oor…
The carbon footprint of livestock came under scrutiny when the editor of Landbouweekblad, Chris Burges, spoke to senior researcher at the Agricultural Research Council (ARC), Michiel Scholtz, about the impact of livestock farming on the environment. During this question and answer session, Scholtz revealed that livestock is not the biggest…
Boere moet hul lewendehawe inent teen siektes aangesien dieresiektes ‘n groot verlies kan veroorsaak. Dit is volgens veearts Faffa Malan. Malan het tydens een van Nampo Virtueel se programme gepraat oor verskillende siektes wat skape, bokke en beeste kan raak en die belangrikheid daarvan om hierdie diere in te ent…
When farmers are able to defend themselves, they will be able to defend their families and neighbours against farm attackers. This was recently brought to light during a webinar about farm attacks and food security in South Africa. The panel consisted of five speakers, which included the President of the…
Rabies is a viral disease that can have detrimental consequences if no precautionary measures are taken. This disease can affect humans, pets as well as wild animals. OFM News’ Elsabé Richard spoke to Ernest Ngoepe from the Agricultural Research Council about what the symptoms are and how it can be…
Die styging in die Suid-Afrikaanse wolmarkte vandeesweek kan toegeskryf word aan die verbetering in die Australiese mark, asook die aanvraag na wol vanaf China. Dit is volgens Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK. Hier is Victor…
In our Friday insert, only on OFM News’ Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Alhoewel daar groot dankbaarheid is vir goeie reën in die droogtegeteisterde Noord-Kaap, kom dit nie sonder probleme nie aangesien dieresiektes ook kan kop uitsteek. Die ondervoorsitter van die plaaslike boerevereniging op Steinkopf in die Noord-kaap, Lionel Cloete, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
Vooruitsigte vir ‘n rekord-oes mielies en sonneblom-oliesade vir die 2019/20-seisoen lyk steeds goed. Luan van der Walt, ‘n ekonoom by Graan SA, sê mielie-oeste lyk veral goed nadat die Oesskattingskomitee meer as 5 miljoen ton voorspel het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van der Walt gesels oor wat verwag…
The safety of farmers and food security goes hand-in-hand. This reality was discussed during a webinar about farm attacks and murders last week. A panel consisting of five speakers participated in this live session revealing sad and cruel facts about the reality of farmers’ safety in the country. Panel moderator,…
15 Sep 2020 11AM
5 min
2860 – 2880
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.