
Agri-Uur: 26 Maart, Heinrich Victor
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het weer eens hierdie week ‘n daling getoon. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê hierdie daling kan toegeskryf word aan, onder meer, die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor…