Agri-Uur: 30 Maart, Edrich Badenhorst

Loading player...
Edrich Badenhorst, ‘n wildsboer van Knapdaar Boerdery in die Noordwes, sê hulle is dankbaar vir die ondersteuning van die plaaslike én internasionale mark - veral ná streng Covid-19 regulasies. Hy deel dat die wildbedryf verskeie uitdagings gedurende die Covid-19-pandemie ervaar het, en dat dinge nou meer positief begin lyk. Hier is Badenhorst…
29 Mar 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min