OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,654 Episodes
2700 – 2720

Agri-Uur: 04 Desember, Kobus Laubscher

Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Elsabé Richard met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Hier is Laubscher…
2 Dec 2020 1AM 5 min

Agri-Uur: 02 Desember, Lucas Groenwald

Boere het hulleself vanjaar bewys. Dit, ten spyte van talle uitdagings wat met die Covid-19 pandemie gepaardgegaan het. Luidens Lucas Groenewald, nasionale verkoopsbestuurder vir John Deere, het hulle vanjaar goeie ondersteuning van boere ontvang en het hulle meer trekkers verkoop as wat hulle aanvanklik beplan het. OFM se Cyril Viljoen…
1 Dec 2020 8AM 3 min

Agri-Uur: 02 Desember, Mimie Jacobs

Een van die belangrikste aspekte om ‘n sukses van jou boerdery te maak, is beplanning. So sê die voormalige Vrystaatse bekroonde vroulike boer van die jaar, Mimie Jacobs. Sy het in ‘n onderhoud met OFM-nuus se Elsabé Richard, as deel van OFM se ‘Dankie dag vir boere’, gesels oor haar…
1 Dec 2020 7AM 5 min

Agr-Uur: 30 November, Reinette Liebenberg

Sommige boere in die droogtegeteisterde Noord-Kaap het ná ‘n nege maande lange wag droogtehulpfondse vir voer ontvang. Dit is volgens Reinette Liebenberg, DA provinsiale woordvoerder vir landbou. Liebenberg sê egter nie alle boere in droogtegeteisterde gebiede het dié fondse ontvang nie en dié wat dit wel ontvang het, het minder…
27 Nov 2020 7AM 7 min

Agri-Uur: 30 November, Luan van der Walt

Die 2019/20-bemarkingsjaar vir graanproduksie was ‘n goeie een. Volgens Luan van der Walt, ‘n landbou-ekonoom by Graan SA, kom dit nadat produsente verskeie uitdagings ervaar het. Hy deel dat die uitdagings insluit droogtetoestande sowel as lae pryse gedurende goeie produksieseisoene. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels oor hoe…
27 Nov 2020 7AM 6 min

Agri-Uur: 30 November, Willie Maas

Sowat 43 behoeftige leerlinge van die Hoërskool Staatspresident Swart in Brandfort in die Vrystaat en hulle gesinne het kospakkies met nie-bederfbare produkte ontvang Hierdie kospakkie-inisiatief is eie aan die Karee-landbouvereniging, ‘n affiliasie van Vrystaat Landbou (VL). Die voorsitter van die vereniging, Willie Maas, sê dié inisiatief spruit uit 'n bestaande…
27 Nov 2020 3AM 2 min

Agri-Uur: 27 November, Heinrich Victor

Die wêreldwye onsekerheid oor die stand van Covid-19 en die Rand wat die afgelope maand konstant versterk het teenoor die vernaamste geldeenhede, het weer eens vandeesweek 'n negatiewe impak op die Suid-Afrikaanse wolmark gehad. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by dat die groot hoeveelheid bale…
26 Nov 2020 4AM 4 min

Agri Hour: 27 November, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
26 Nov 2020 4AM 5 min

Agri-Uur: 26 November, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingpryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
25 Nov 2020 7AM 2 min

Agri-Uur: 26 November, Kobus Laubscher

Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Elsabé Richard met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Hier is Laubscher…
25 Nov 2020 1AM 6 min

Agri Hour: 25 November, Elsabé Richard

Consumers might have to reach deep into their pockets this festive season as strong meat prices may result in expensive braais. This is according to Paul Makube, Senior Agricultural Economist at FNB. Makube says the seasonal demand for meat in South Africa is still solid and the pace of livestock…
24 Nov 2020 8AM 3 min

Agri-Uur: 25 November, Wanda Augustyn

Die wynbedryf het vanjaar tydens die Covid-19 pandemie sowat R7 miljard verloor, maar ten spyte hiervan, het daar talle nuwe geleenthede vir die bedryf na vore gekom. Volgens Wanda Augustyn, woordvoerder vir Vinpro, het die pandemie ook nuwe bemarkingskanale ontsluit, spesifiek direk aan die verbruiker. Sy het aan OFM-nuus se…
24 Nov 2020 5AM 3 min

Agri-Uur: 24 November, Nico Groenewald

Die jaar 2020 het baie uitdagings gebring, maar dit het die landboubedryf se deursettingsvermoë bevestig. Dit is volgens Nico Groenewald, hoof van landboubesigheid by Standard Bank. Lise Roberts, ‘n aanbieder van Plaas Media se aanlyn-televisieprogram, Plaas TV, het met Groenewald gesels oor die uitdagings wat die landboubedryf in die gesig…
23 Nov 2020 9AM 5 min
2700 – 2720