Agri-Uur: 24 Junie, Francois Knowles

Loading player...
Diere-identifikasie is nie net belangrik vir die identifikasie van gesteelde vee nie, maar ook vir naspeurbaarheidsdoeleindes. Francois Knowles, registrateur van die Landbouproduk-agenteraad, oftewel APAC, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels, sowel as oor belangrike biosekuriteitsmaatreëls wat binnekort vir lewendehawe-agente in werking tree…
23 Jun 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min