Agri-Uur: 16 Junie, Minette Schvegmann

Loading player...
Plaaslike boere begin nou meer en meer in kaktusboerdery belangstel. Klimaatsverandering en droogtetoestande in sekere gebiede in Suid-Afrika is van die redes vir belangstelling in hierdie tipe boerdery. OFM-nuus se Lee Simmons het met Minette Schvegmann, ‘n kaktusboer in die Robertsen, Wes-Kaap, hieroor gesels…
15 Jun 2021 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min