Agri SA sê hy sien uit na ‘n opwindende periode wat voorlê. Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê die organisasie is in gesprek met plaaslike en internasionale rolspelers om sodoende Suid-Afrikaanse landbou vorentoe te vat. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat oor wat vanjaar…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingpryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
Hierdie tyd van die jaar word nie net deur feesvieringe en vakansies gekenmerk nie, maar ook ‘n toename in veediefstal en plaasaanvalle Luidens dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou (VL), moet boere ten alle tye veiligheidsmaatreëls volg om plaasmisdaad te voorkom. Een van hierdie maatreëls is om jou onmiddelike…
Brandvooruitsigte is vir die afsienbare toekoms laag. Dit is volgens Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV). Breytenbach verduidelik dat die onlangse reënval die kanse verminder dat wegholveldbrande kan ontstaan. Hy sê as die weerpatroon voortduur soos dit nou is, dan is ons basies klaar met die brandseisoen. OFM-nuus se…
Die misdaadsituasie in die Noordwes is net een van die kwellende kwessies wat landbougemeenskappe in dié provinsie mee worstel. Volgens Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sluit ander kwessies in onwettige grondbesettings. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die versterking in die mark die week, kan die begin van 'n opwaartste kurwe wees. So sê Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK. Hy voeg by dat daar egter groot onsekerheid heers rondom die opkomende feesgety en die manier waarop die wêreldwye Covid-19 situasie dit kan beïnvloed. Hier…
‘n Video van ‘n swerm sprinkane wat in die rigting van Edenburg in die Vrystaat vlieg en byna soos ‘n stofwolk lyk, is deur Vrystaat Landbou (VL) op 'n sosiale media platform geplaas. Die organisasie se distriksprinkaanbeampte, Junior Jacobs, sê hierdie sprinkane broei gewoonlik uit ná reënval in droë gebiede…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingpryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
2 Dec 2020 4AM
1 min
2680 – 2700
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.