Agri-Uur: 02 Julie, Johan Breytenbach

Loading player...
Die publiek word gewaarsku om op hulle hoede te wees vir die verhoogde moontlikheid van veldbrande. Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging, sê daar bestaan weer ‘n groter kans dat veldbrande hierdie naweek kan ontstaan. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
1 Jul 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min