OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,650 Episodes
2380 – 2400

Agri-Uur: 26 Mei, Uys van der Westhuijzen

Landbou-organisasies soos Agri SA het sy kommer teenoor die voorgestelde wysigings vir vuurwapenlisensies uitgespreek. Uys van der Westhuijzen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid vir Landelike Veiligheid, sê om die Wet op die Beheer van Vuurwapens te wysig en selfverdediging as ’n geldige rede om ’n vuurwapen te…
26 May 2021 2AM 5 min

Agri-Uur: 26 Mei, Nicol Jansen & Francois Wilken

Die voorgestelde wetswysiging vir vuurwapeneienaars het talle Suid-Afrikaners geskok gelaat. Dit, nadat die kwesbaarheid van landbougemeenskappe weer eens beklemtoon is deur die vierde kwartaal se misdaadstatistieke. Hierdie wysigings behels onder meer dat die besit van vuurwapens vir selfverdediging nie deur die wet toegelaat word nie. Hier is OFM-nuus se Elsabé…
26 May 2021 2AM 2 min

Agri-Uur: 26 Mei, Willem De Chavonnes Vrugt

Landelike veiligheid bly een van die uitdagings wat boere in Noordwes in die gesig staar. Dit is volgens Agri Noordwes se president, Willem De Chavonnes Vrugt, wat byvoeg dat onwettige grondbesittings in die provinsie ook ‘n uitdaging is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
26 May 2021 2AM 3 min

Agri-Uur: 25 Mei, Sybil Visagie

Droogtehulp-inisiatiewe bring hoop vir boere wat jaar ná jaar gebuk onder erge droogtetoestande moet gaan. Sybil Visagie, ‘n Noord-Kaapse boervrou en die stigter van ‘Save the Sheep’, sê dit is haar passie om hierdie boere te help. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat…
24 May 2021 8AM 3 min

Agri Hour: 25 May, Nakana Masoka

The Secretary-General of the African Farmers Association of South Africa, Nakana Masoka, says the pressing issues the organisation is currently dealing with, include livestock diseases, amongst other issues. OFM News' Elsabé Richard spoke to him about trending topics in agriculture…
24 May 2021 6AM 3 min

Agri Hour: 25 May, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
24 May 2021 4AM 4 min

Agri-Uur: 21 Mei, Elsabé Richard

Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit…
20 May 2021 9AM 4 min

Agri-Uur: 21 Mei, Heinrich Victor

Die feit dat daar nog net twee wolveilings hierdie wolseisoen oor is, asook die verbetering in die Australiese wolmark, skep die verwagting dat die plaaslike wolmark grootliks sywaarts sal beweeg en selfs effens kan versterk. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, het meer hieroor…
20 May 2021 8AM 5 min

Agri Hour: 21, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
20 May 2021 7AM 5 min

Agri-Uur: 20 Mei, Chris van Beljon

Die Boere Droogtehulp SA NPC-konvooi, met skenkings ter waarde van sowat R3 miljoen, is Vrydag sterk op pad na Brandvlei in die Noord-Kaap. Chris Van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, sê skenkings sluit in kos, water en voer. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels…
19 May 2021 9AM 2 min

Agri-Uur: 20 Mei, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
19 May 2021 5AM 2 min

Agri-Uur: 19 Mei, Dr Jack Armour, Danie Jacobs

Landbou-organisasies in die Vrystaat en Noord-Kaap versoek die publiek om sprinkaanswerms aan te meld. Wind het swerms gedurende die naweek van die Noord-kaap oor na die Wes-Vrystaat gewaai. OFM-nuus se Elsabé Richard het met lede van Vrystaat Landbou én Agri Noord-Kaap hieroor gepraat…
18 May 2021 10AM 3 min

Agri-Uur: 19 Mei, Hannetjie Human

Kameras op jou plaas, wat as veiligheidsmaatreël vir onder meer diefstal gebruik word, kan ook die lewe vir jou op ander maniere vergemaklik. Hannetjie Human, ‘n suksesvolle Brahman-boer uit die Kaallaagte-omgewing in die Vrystaat, sê sy kan op die kameras sien wanneer haar dam vol is en dan haar selfoon…
18 May 2021 10AM 3 min

Agri-Uur: 18 Mei, Christa Mans

Dele van die Sentrale Karoo in die Wes-Kaap het reën gekry, wat daartoe lei dat die bossies in die droë veld weer groei. Christa Mans, ‘n boer uit dié omgewing, sê hulle het weer oor die naweek sowat 6mm reën gekry en is hoopvol dat nóg reën sal volg. OFM-nuus…
17 May 2021 9AM 3 min

Agri Hour: 18 May, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
17 May 2021 7AM 5 min

Agri-Uur: 17 Mei, Hannetjie Human

Hannetjie Human, ‘n Brahman-boer uit die Kaallaagte-omgewing in die Vrystaat, sê haar passie vir landbou het reeds op ‘n jong ouderdom begin. Human is tans ‘n suksesvolle Brahman-boer en bemark speenkalwers. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat oor haar passie vir landbou…
17 May 2021 4AM 3 min

Agri-Uur: 17 Mei, Dr Johan Cloete

Boere kan by kursusse aansluit om te leer hoe om stres by herkouer-diere te voorkom. Dr Johan Cloete, tegniese veearts by MSD Animal Health, sê stres het ‘n negatiewe impak op die dier en voeg by dat boere altyd moet probeer om diere se stresvlakke so laag as moontlik te…
17 May 2021 3AM 2 min

Agri-Uur: 14 Mei, Kobus Lindeque

Daar lê opwindende geleenthede op die horison vir Sensako en Syngenta nadat dié twee bekende landboumaatskappye sowat sewe maande gelede saamgesmelt het. Kobus Lindeque, hoof van Syngenta-saad en direkteur van Sensako, sê boere kan uitsien na onder meer nuwe genetika en tegnologie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor…
13 May 2021 9AM 4 min

Agri Hour: 14 May, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
13 May 2021 7AM 10 min

Agri-Uur: 14 Mei, Elsabé Richard

Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit…
13 May 2021 7AM 4 min
2380 – 2400