Agri-uur: 14 Desember, Nicol Jansen

Loading player...
Boere wie se plase in die droogtegeteisterde gebiede in die Noord-Kaap geleë is, hou steeds duim vas vir deurlopende opvolgreën. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê reën het die afgelope tyd wyd in die Noord-Kaap voorgekom, maar dat daar steeds plase is wat min tot geen reën ontvang het nie…
13 Dec 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min