Agri-uur: 3 Januarie, Elsabé Richard

Loading player...
Verskeie stories in het in 2021 landbou nuusopskrifte gehaal. Van hierdie stories sluit in Covid-19, die veldbrande wat in sentraal Suid-Afrika gewoed het en die uitbraak van sprinkane ná goeie reën. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard met ‘n kykie na stories uit ons streek wat verlede jaar landbou nuusopskrifte gehaal het…
3 Jan 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min