NAMPO Alfa vind binnekort vanaf 2 tot 4 Oktober plaas in Bothaville. Die diere is terug, maar dit plaas hernude verantwoordelikheid en streng protokol op uitstallers en besoekers. Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser, organiseerder van NAMPO Alfa, oor die hoogtepunte vanjaar.
Dis eersdaags NAMPO Alfa, vanaf 2-4 Okt by NAMPO Alfa. Isabel van Tonder gesels met Pikkie Uys, Drakensberger stoetteler, oor sy bydrae in die werkswinkel oor funksionaliteit in beeste wat by NAMPO Alfa aangebied word. Hy waarsku ook oor die grootste slaggate waarop 'n teler bedag moet wees in teel…
NAMPO Alfa vind eersdaags vanaf 2-4 Oktober plaas in Bothaville. Vanjaar word daar vir die eerste keer ooit by 'n landbouskou, Bengaalse katte uitgestal. Isabel van Tonder gesels met Elbie van Wyk, oor haar besonderse katte en uitstalling
Met die hoe brandstofpryse tans, is dit reeds 'n ernstige probleem vir menige verbruiker. Isabel van Tonder berig oor nog 'n verhoging in dieselpryse, wat vir Oktober maand verwag kan word.
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.