Daar word eersdaags 'n werkswinkel by NAMPO Alfa aangebied oor die funksionaliteit van beeste

Loading player...
Dis eersdaags NAMPO Alfa, vanaf 2-4 Okt by NAMPO Alfa. Isabel van Tonder gesels met Pikkie Uys, Drakensberger stoetteler, oor sy bydrae in die werkswinkel oor funksionaliteit in beeste wat by NAMPO Alfa aangebied word.
Hy waarsku ook oor die grootste slaggate waarop 'n teler bedag moet wees in teel en seleksiebesluite.
21 Sep 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes