
'Onteiening sonder vergoeding sal katastrofies wees'
Loading player...
Agbiz- uitvoerende hoof, John Purchase, sê grondonteiening sonder vergoeding hou ernstige gevare in vir van die ekonomie en boere tot die verbruiker.