Landbou het blink toekoms, maar korrupsie en staatskaping pla, sê Roelf Meyer

Loading player...
Vredesonderhandelaar en oudminister Roelf Meyer praat oor landbou se toekoms en die korrupsieprobleem op Senwes-Toekomsfokusdag se Nasie in Gesprek.
28 Sep 2017 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Waterbuffelmelk by Babylonstoren in Kaapse Wynlande is uniek

Waterbuffelmelk en 'n boerdery met waterbuffels is wat jy by Babylonstoren in die Kaapse Wynlande gaan kry. Die unieke boerdery word bedryf deur Kobus Lambrechts van die plaas Rietvlei. Isabel van Tonder gesels met Kobus om meer van die unieke boerdery uit te vind.
28 Sep 11PM 5 min