Sensako opgewonde ná opening van nuwe saadverwerkingsaanleg

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die direkteur van navorsing en ontwikkeling by die Sensako-saadmaatskappy, Francois Koekemoer. Sensako het Maandag sy nuwe saadverwerkingsaanleg amptelik in Bethlehem geopen. Hy vertel van die redes agter die besluit om so ‘n aanleg te ontwikkel en praat ook meer oor van die uitdagings in die saadverwerkingsbesigheid.
16 Jan 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Waterbuffelmelk by Babylonstoren in Kaapse Wynlande is uniek

Waterbuffelmelk en 'n boerdery met waterbuffels is wat jy by Babylonstoren in die Kaapse Wynlande gaan kry. Die unieke boerdery word bedryf deur Kobus Lambrechts van die plaas Rietvlei. Isabel van Tonder gesels met Kobus om meer van die unieke boerdery uit te vind.
28 Sep 11PM 5 min