
Die dans van die reën
Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher oor die reën en die transformasie wat dit bewerkstellig het, sowel as beter vooruitsigte vir die landou weens die reën. Hy het ‘n vergelyking tussen die bekende gedig van Eugène Marais, “Die dans van die reën, en die welkome reën oor groot dele van die land getref. Laubscher meen die reën het nie net verbeterde vooruitsigte vir die landbou gebring nie, maar kan ook tot optimisme vir die land se ekonomie lei: