
Feestyd boodskap vanaf Graan SA
Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers, oor die feestyd. De Villiers deel ‘n pragtige Kersfeesboodkap met die landbou-gemeenskap…