Andries Theron weer as Graan SA vise-voorsitter herverkies

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Andries Theron wat weer eens as een van die vise-voorsitters van Graan SA herverkies is.
4 Mar 2016 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Waterbuffelmelk by Babylonstoren in Kaapse Wynlande is uniek

Waterbuffelmelk en 'n boerdery met waterbuffels is wat jy by Babylonstoren in die Kaapse Wynlande gaan kry. Die unieke boerdery word bedryf deur Kobus Lambrechts van die plaas Rietvlei. Isabel van Tonder gesels met Kobus om meer van die unieke boerdery uit te vind.
28 Sep 11PM 5 min