
Dawie Maree gesels oor verwagtinge voor begrotingsrede
Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met FNB Landbou se inligtings- en bemarkingshoof, Dawie Maree, gesels oor van die begrotingsrede verwagtinge en waarna mense in die landboubedryf moet oplet.