Rev jou toere ππToere Sonder Brieke β In Afrikaans!-11 September 2026
Loading player...
ππ TOERE SONDER BRIEKE β IN AFRIKAANS!
Fanie van Zyl van Rev jou Toere het by SFM kom gesels oor twee besonderse toerervarings wat later vanjaar voorlΓͺ:
π· Mooiste Kaap- en Wynlandetoer
π 26β30 Oktober 2026
β³ 5 dae en 4 nagte
π° R10 500 per persoon wat akkommodasie deel
π Addo-, Tsitsikamma- en Tuinroetetoer
π 23β27 November 2026
β³ 5 dae en 4 nagte
π° R9 950 per persoon wat akkommodasie deel
Albei toere vertrek vanaf George en sluit luukse vervoer, akkommodasie, ontbyt, aandetes, toegangsgelde en βn ervare toergids in.
Pak jou tasse en beleef Suid-Afrika se mooiste bestemmings in goeie geselskap β en natuurlik in Afrikaans! πΏπ¦πΈ
π Besprekings: 066 170 8448
π www.revjoutoere.co.za
π§ Luister weer:
π» Luister daagliks na SFM Streek Radio op 90.1 FM en 104.1 FM, die klankbaan van die Tuin Roete.
#RevJouToere #ToereSonderBrieke #KaapEnWynlande #Addo #Tsitsikamma #Tuinroete #OntdekSuidAfrika #AfrikaanseToere #SFMStreekRadio