👥 In vandag se politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Chris Potgieter – Wyk 6 🔹 Mark Furness – Wyk 6 💬 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe, hul prioriteite en wat hulle in…
📈💰Finansiële sorgvryheid begin met ’n plan! Is ’n finansiële plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? 🤔 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiële beplanning jou toekoms kan verander. 💡 ’n Finansiële plan…
Hoeveel weet ons werklik van wat in die dierewêreld aangaan? En besef ons hoe belangrik dit is om ons kosbare biodiversiteit te bewaar? 🎙️ In vandag se Kus tot Kruin het Fred Orban ons op ’n interessante reis deur die dierewêreld geneem. 🐧 Pikkewyne en die uitdagings wat hulle in…
🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING 👥 In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Lynette Meyer 🔹 Willem Faber 💬 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe en watter prioriteite hulle in…
In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: Lodewyk Coetzee (Wyk 8) Douw Steyn Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek. Aan…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.