Kus tot kruin ๐ŸŒ Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026

Loading player...
Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies.
๐ŸŽ™๏ธ Hulle gesels oor:
โš ๏ธ Biomassa- en karkasbestuur nรก rampe
๐ŸŒŠ Gevaarlike goedere wat nรก vloede op ons strande uitspoel
๐ŸŒฑ Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing
Hierdie is sake wat ons almal raak en wys hoe belangrik voorbereiding, verantwoordelike optrede en bewaring van ons kosbare natuur is.
๐Ÿ“ป Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM
๐Ÿ’ป Luister regstreeks: www.sfmstreek.com
๐ŸŽง Luister weer:
KUS TOT KRUIN โ€“ waar ons die belangrike omgewingsake bespreek wat ons kus, ons natuur en ons toekoms raak.
9 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. ๐ŸŽง Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat inโ€ฆ
10 Sep 24 min