๐Ÿ” ๐Ÿฆก ๐Ÿ† ๐ŸฆŠ KUS TOT KRUIN | Wie se ruimte is dit eintlik? - 25 Junie 2026

Loading player...
๐Ÿ” ๐Ÿฆ๐ŸฆŒ Fred deel eerlike persoonlike ervarings โ€“ van sy drie geliefde lรชhenne, ๐Ÿ”Hettie, Bettie en Lettie, wat deur 'n wilde dier gevang is, tot die ๐ŸŸ vissies in sy dam wat ook prooi van roofdiere geword het.
Dis juis wanneer die natuur ons persoonlik raak dat die moeilike vrae begin. Waar trek ons die grens tussen ons eie belange en ons verantwoordelikheid teenoor die natuur? Ons kyk na werklike voorbeelde van konflik tussen mense en diere soos ratels, rooikatte, grysmuishonde, fisante en bokkies.
๐ŸŽ™๏ธ Elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO
๐Ÿ“ป 90.1 FM (Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna)
๐Ÿ“ป 104.1 FM (Oudtshoorn en Langkloof)
๐Ÿ’ป Luister ook regstreeks aanlyn by (www.sfmstreek.com)
๐ŸŽง Luister weer:
#KusTotKruin #Bewaring #Biodiversiteit #Natuur #SFMStreekRadio #SaamVirBewaring ๐ŸŒฟ
25 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. ๐ŸŽง Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat inโ€ฆ
10 Sep 24 min