Mariette Loubser - JEREMIA 1:7

Loading player...
Maar die Here het vir my gesê: Moenie sê: Ek is jonk nie; want na wie Ek jou ook al
stuur, moet jy gaan; en wat Ek jou ook al beveel, moet jy spreek. JEREMIA 1:7 AFR53
15 Jun 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Charl Havenga - SPREUKE 13:20

Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle. SPREUKE 13:20
11 Sep 1AM 2 min

Clement Martin - SPREUKE 24:16

Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. SPREUKE 24:16 AFR83
10 Sep 1AM 2 min

Ernie de Meyer - SPREUKE 11:25

Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is. SPREUKE 11:25
9 Sep 1AM 2 min