Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
816 Episodes
1 – 20

Mariette Loubser - JEREMIA‬ ‭33‬:‭3

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. JEREMIA‬ ‭33‬:‭3‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
18 Aug 1AM 1 min

Benescke jv Rensburg - ESTER‬ ‭4‬:‭16‬ ‭

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Esther will tell you trust God – He will exalt you in His timing... Gaan heen, versamel al die Jode wat in Susan te vinde is, en vas julle om my ontwil. ESTER‬ ‭4‬:‭16‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Aug 1AM 2 min

Gretha Wiid - Psalms‬ ‭29‬:‭2

‬‬‬‬‬‬‬‬ Vertel vir almal hoe belangrik Hy is. Val dan self in aanbidding neer in sy oorweldigende teenwoordigheid. Psalms‬ ‭29‬:‭2‬ ‭DB‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
14 Aug 1AM 3 min

Clement Martin - PSALMS‬ ‭145‬:‭3

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬ ‬‬‬‬‬‬‬Die Here is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik. PSALMS‬ ‭145‬:‭3‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
13 Aug 1AM 2 min

Peter Kotze - I KRONIEKE‬ ‭16‬:‭29

‬‬‬‬‬Gee aan die Here die eer van sy Naam, bring offers en kom voor sy aangesig, aanbid die Here in heilige gewaad. I KRONIEKE‬ ‭16‬:‭29‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬
12 Aug 1AM 1 min

Lynette Beer - JOHANNES‬ ‭4‬:‭23

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid. JOHANNES‬ ‭4‬:‭23‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
11 Aug 1AM 1 min

Rouchelle Liedeman - RUT‬ ‭4‬:‭14

Ruth will tell you it is not over until God says it is... “Toe sê die vroue van die dorp vir Naomi: “Prys die Here wat vandag vir jou ’n losser gegee het. Mag hy beroemd word in Israel. RUT‬ ‭4‬:‭14‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
8 Aug 1AM 1 min

Mariette Loubser - JESAJA‬ ‭46‬:‭9‬

‬‬‬‬‬Dink aan die dinge wat tevore was, van ouds af, dat Ek God is, en daar is geen ander nie; Ek is God, en daar is niemand soos Ek nie. JESAJA‬ ‭46‬:‭9‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
7 Aug 1AM 2 min

Henry Pike - PSALMS‬ ‭138‬:‭8‬

Die Here sal vir my alles goed laat afloop. Aan u liefde, Here, is daar geen einde nie. Moet tog nie die werk van u hande laat vaar nie. PSALMS‬ ‭138‬:‭8‬ ‭AFR83‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
6 Aug 1AM 3 min

Gretha Wiid - HEBREËRS‬ ‭10‬:‭23

‬‬‬‬‬‬‬‬ Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou. HEBREËRS‬ ‭10‬:‭23‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
5 Aug 1AM 2 min

Clement Martin - HEBREËRS‬ ‭11‬:‭6

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek. HEBREËRS‬ ‭11‬:‭6‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
4 Aug 1AM 2 min

Lynette Beer - PSALMS‬ ‭18‬:‭7

‬‬‬Toe ek benoud was, het ek die Here aangeroep, en ek het tot my God geroep om hulp; Hy het my stem uit sy paleis gehoor, en my hulpgeroep voor sy aangesig het in sy ore gekom. PSALMS‬ ‭18‬:‭7‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
1 Aug 1AM 1 min

Gretha Wiid - HEBREËRS 13:15

Laat ons dan gedurig deur Hom aan God 'n lof offer bring, dit is die vrug van die lippe wat sy Naam bely. HEBREËRS 13:15 AFR53
30 Jul 1AM 2 min

Peter Kotze - PSALMS 100:4

Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam. PSALMS 100:4 AFR53
29 Jul 1AM 2 min

Francois Boyce - MATTHÉÜS 7:24

Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met 'n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. MATTHÉÜS 7:24 AFR53
25 Jul 1AM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 25:15

My oë is altyd op die Here gerig, want dit is Hy wat my voete uit die vangnet sal hou. PSALMS 25:15 AFR83
24 Jul 1AM 1 min

Clement Martin - HEBREËRS 12:2

…die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het…HEBREËRS 12:2 AFR53
22 Jul 1AM 1 min
1 – 20