ON AIR

Radio Tygerberg 104FM

Loading player...
Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Recent podcast episodes

Charl Havenga - SPREUKE 13:20

Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle. SPREUKE 13:20
11 Sep 1AM 2 min

Clement Martin - SPREUKE 24:16

Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. SPREUKE 24:16 AFR83
10 Sep 1AM 2 min

Ernie de Meyer - SPREUKE 11:25

Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is. SPREUKE 11:25
9 Sep 1AM 2 min