Hoe sê? 1-5 Junie 2026

Loading player...
Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings.
Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
- Politieke Tingieter
- Iemand het 'n blikbord voor die kop
- Iemand die horrelpyp laat dans
5 Jun English South Africa Society & Culture

Other recent episodes

Hoe sê? 25-29 Mei 2026

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings. Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...? - Huitjie en muitjie - Jansalie - 'n Hele tydjie in die vaal rys
29 May 2 min

Hoe sê? 18-22 Mei 2026

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings. Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...? - Moenie dat jou burman se honde vir jou blaf nie - Na jou kwas skop - In die geniep wees
22 May 3 min