GROOTfm 90.5 5-uur Klub met Charonike

5-uur Klub met Charonike

Word wakker saam met Charonike Nel, weeksdae van 5 tot 6vm. Jy gaan nooit weet wat om te verwag nie, behalwe dat jy jou dag op die beste EN GROOTste manier gaan begin! Selfs al lê jou dag soos 'n berg voor jou, sal Charonike jou laat saam lag, dink, raai en sing!
Weekly English South Africa Society & Culture
35 Episodes
1 – 20

GROOT Biddag 2026 - John Jones

John Jones van C12, het saam met Charonike die GROOT Biddag 2026 afgeskop deur te bid vir ons stad en ons mense. Luister gerus weer!
23 Apr 18 min

Hoe sê? 23-27 Maart 2026

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings. Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...? - Jantjie of waentjie - Ysterklou in die grond slaan - Met die handskoen trou
27 Mar 5 min

Hoe sê? 16-20 Maart 2026

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings. Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...? - Soos 'n tang op 'n otjie - Die kat die bel aanbind - Die padda onder die ploeg wees
20 Mar 4 min
1 – 20