๐ŸŒณ KUS TOT KRUIN: BOME, UITSIGTE EN DIE REG VAN DIE NATUUR ๐ŸŒณ04 Junie 2026

Loading player...
Hoe balanseer ons die mens se behoefte aan uitsigte, ontwikkeling en veiligheid met die gesondheid en bewaring van bome? ๐ŸŒฟ
In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met landskapargitek Aiden Beck oor die toenemende druk om bome te snoei, te verwyder of af te kap โ€“ dikwels om uitsigte te verbeter of ander praktiese redes.
๐ŸŒณ Wanneer is snoei nodig?
๐ŸŒณ Wanneer word 'n permit vereis?
๐ŸŒณ Wat sรช die wet en die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE)?
๐ŸŒณ Hoe neem ons besluite wat beide mense รฉn die natuur respekteer?
Aiden verduidelik die uitdagings, regsvereistes en moontlike oplossings om die beste uitkoms vir almal โ€“ insluitend die boom โ€“ te verseker.
๐ŸŽง Luister gerus weer en word deel van die gesprek oor verantwoordelike omgewingsbestuur.
๐Ÿ“ป Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#KusTotKruin #SFMStreekRADIO #Bewaring #Bome #Omgewing
4 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. ๐ŸŽง Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat inโ€ฆ
10 Sep 24 min