Hierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam!

Loading player...
In Bloemfontein vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas die 30ste Mei 2026 in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Childline FS. Luchell Coetzee, maatskaplike werker by ENGO, Ashley Olivier, maatskaplike werker by VVA en Febe Groenewald, maatskaplike werker by ENGO sluit by Yolanda Maartens aan om die doel van Kinderbeskermingsweek te verduidelik en ook om skokkende statistieke oor kindermishandeling in sentraal Suid Afrika te deel. Deelname is gratis maar stappers word gevra om nie-bederfbare kos en toiletware saam te bring wat deur die drie organisasies benodig word.
25 May 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Mid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier

Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group, waar almal die geleentheid gekry het om hul merk te kom maak op 'n groot canvas. Die doel... SHOW YOUR OFM. Kom luister saam…
21 Jul 8AM 4 min

ISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude

Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a farmer who specializes in goats, sheep, sunflower, and maize where she has since taken charge of the livestock division. She joins Yolanda…
25 Jun 2AM 4 min