Tamryn gesels met Venita oor haar nuwe enkelsnit Egte Liefde. Sy vertel hoe die liedjie deur persoonlike ervarings geïnspireer is, en hoe haar familie die mense is wat haar help om haar drome na te jaag en haar deurentyd ondersteun.
Theo het met Venita gesels oor sy nuutste enkelsnit, "Hardloop" – 'n liedjie wat mens herinner dat al vind jy jouself in die moeilike seisoene van die lewe is daar altyd lig en hoop wat jou omhels wanneer jy terughardloop na Jesus.
Erin Elliot gesels met Venita oor haar nuutste enkelsnit 'Unhinged Hall Of Fame' en haar opkomende album met dieselfde naam. Sy vertel hoe sy die storie van haar 30's wou vertel het en vir mense net weer bewys dat jy kan doen wat jy wil, waneer jy wil - solank…
Venita gesels met Matt Gardiner oor sy nuutste enkelsnit 'Trouble (Want That)'. Hy vertel hoe hy hierdie liedjie spontaan in London geskryf het saam met sy vrou en verduidelik dat hulle die speelse gevoel wou vasvang van iemand wat jy weet moeilikheid gaan beteken... maar wat jy steeds nie kan…
Peach van Pletzen gesels met Venita oor nuwe musiek en 'n nuwe album. Hy vertel dat hy meer as 8 ure 'n dag in die studio spandeer en wat lê nog voor vir die Van Pletzen 'klank'.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.