Sinner kan geklop word, maar...

Loading player...
Tennis: Die Noorweër Casper Ruud glo Jannik Sinner word nie altyd behoorlik waardeer nie. Die wêreld-nommer-een mik na 'n sesde agtereenvolgende Meesters-een-duisend-titel in die Italiaanse Ope in sy geboorteland. Sinner se wenvooruitsigte het verbeter toe al sy hoë-gekeurde uitdagers, Novak Djokovic, Félix Auger-Aliassime, Ben Shelton en Alex de Minaur, uitgeskakel is. Ruud sê Sinner kan geklop word, maar dan moet hulle hom op 'n af-dag raakloop:
11 May 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Maak entrepreneurskap jou loopbaan: Ballotti

Die adjunkminister van onderwys Dino Ballotti, doen 'n beroep op Namibiërs om entrepreneurskap as 'n primêre loopbaanpad te aanvaar eerder as 'n tweede opsie of iets om op terug te val. Ballotti het tydens Nust se Innovasie- en Entrepreneurskapsweek gesê dat baie gegradueerdes na universiteit uitdagings ondervind omdat hulle staatmaak…
15 Jun 11AM 1 min

Eerste 1 140 Malawiërs wat wil huis toe was onwettig in SA

Die Departement van Binnelandse Sake sê die eerste 1 140 Malawiese burgers wat by 'n repatriasie-sentrum in Durban verwerk is, was onwettig in Suid-Afrika. Verskeie lande het altesaam 2 745 burgers na hulle lande teruggeneem sedert president Cyril Ramaphosa se toespraak oor migrasie en onwettige immigrasie vroeër die maand. Adjunkminister…
15 Jun 11AM 1 min

Kry kontant in 'n kits met 'WayaMe'

Namibië se kitsbetalingsoplossing het nou 'n publieke identiteit. Instant Payments Namibia het “WayaMe” onthul as die verbruikersgerigte handelsmerk van die land se nuwe kitsbetalingsplatform. Die naam is afgelei van die bekende frase "Wire Me" en sal by banke, e-beursies en betaalkanale verskyn soos die gefaseerde bekendstelling voortduur. Hoofbedryfsbeampte van Instant…
15 Jun 10AM 1 min

Mikroleners 'beheer staatsamptenare se finansies'

Die groeiende skuldlas onder staatsamptenare is onder parlementêre ondersoek geplaas, met wetgewers wat ondersoek instel na die vraag of bestaande regulasies voldoende is om oormatige lenings te bekamp. Shivute Indongo, uitvoerende direkteur in die Kantoor van die Eerste Minister, het voor die Parlementêre Staande Komitee oor Ekonomie en Nywerheid, Openbare…
15 Jun 10AM 1 min